Kofi Annan

Kofi Annan
Kofi Annan
Kofi Annan in 2012

7de Sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies
Ampstermyn
1 Januarie 1997 – 31 Desember 2006
Vise Louise Fréchette
Mark Malloch Brown
Voorafgegaan deur Boutros Boutros-Ghali
Opgevolg deur Ban Ki-moon

Verenigde Nasies en Arabiese Liga hul gesante vir Sirië
Ampstermyn
23 Februarie 2012 – 31 Augustus 2012
Voorafgegaan deur Nuwe amp
Opgevolg deur Lakhdar Brahimi

Persoonlike besonderhede
Gebore Kofi Atta Annan
(1938-04-08)8 April 1938
Kumasi, Goudkus
(nou in Ghana)
Sterf 18 Augustus 2018 (op 80)
Bern, Switserland
Eggenoot/-note Titi Alakija (1965–1983; geskei)
Nane Lagergren (1984–2018; sy dood)
Kind(ers) Kojo, Ama, Nina
Alma mater Kwame Nkrumah Universiteit
Macalester Kollege
Nagraadse Instituut vir Internasionale en Ontwikkelingstudies
Massachusetts Instituut van Tegnologie
Religie Protestantisme[1]
Handtekening
Toekennings Nobelprys vir Vrede (2001)

Kofi Atta Annan (8 April 193818 Augustus 2018) was 'n Ghanese diplomaat, en was van 1 Januarie 1997 tot en met 31 Desember 2006 die sewende sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies.[2] In 2001 is die Nobelprys vir Vrede aan Annan en die Verenigde Nasies toegeken.[3]

  1. Lefevere, Patricia (11 Desember 1998). "Annan: `Peace is never a perfect achievement' – United Nations Secretary General Kofi Annan" (in Engels). National Catholic Reporter. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Oktober 2015. Besoek op 26 Februarie 2008.
  2. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  3. "The Nobel Peace Prize 2001" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Augustus 2018. Besoek op 6 Oktober 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search